welkom by karooinfo.com

KarooInfo.com

  TUISBLAD
  AGTERGROND / KAART
  KAROO DORPE
  WAT OM TE DOEN EN SIEN
  WAAR OM TE BLY
  FAUNA & FLORA
  LANDBOU & NYWERHEID
  BEGELEIDE TOERE
  KONTAK ONS / SKAKELS

Webtuiste en © Kopiereg (2005)
Besit deur - FotoDigi
  TEKEN ONS BESOEKERSBOEK
  KONTAK WEBMEESTER
  KarooInfo in English
Erkenning deur S A Web Awards - Dankie
Welkom by KarooInfo.com

Daar word gesê dat die Karoo meer 'n gevoel as 'n plek is.

Ons beoog om deur hierdie webblad u bekend te stel aan die streek en sy mense. Ons verskaf meeste van die basiese inligting van die landstreek. 'n Bestemming wat waarborg om in u gedagtes te bly voortleef, waar u sal kennis maak met uself.

Die webblad bevat ook verwysings na mooi en interesante plekke, vertel u wat daar is om te doen en waar slaapplek beskikbaar is.

Geniet die besoek.

Tipiese Karoo landskap met baie ruimte