karooinfo.com

KarooInfo.com

  TUISBLAD
  AGTERGROND / KAART
  KAROO DORPE
  - Aberdeen
  - Beaufort-Wes
  - Brandvlei
  - Britstown
  - Calitzdorp
  - Calvinia
  - Carnarvon
  - Colesberg
  - Cradock
  - De Aar
  - Fraserburg
  - Graaff-Reinet
  - Hanover
  - Hofmeyer
  - Hopetown
  - Ladismith
  - Laingsburg
  - Leeu Gamka
  - Loxton
  - Matjiesfontein
  - Merweville
  - Middelburg
  - Murraysburg
  - Nelspoort
  - Nieu Bethesda
  - Noupoort
  - Oudtshoorn
  - Philipstown
  - Prieska
  - Prince Albert
  - Prince Albert Road
  - Richmond
  - Rietbron
  - Strydenburg
  - Sutherland
  - Touwsrivier
  - Van Wyksvlei
  - Victoria-Wes
  - Vosburg
  - Williston
  - Willowmore
  WAT OM TE SIEN EN DOEN
  WAAR OM TE BLY
  FAUNA & FLORA
  LANDBOU EN NYWERHEID
  BEGELEIDE TOERE
  KONTAK ONS / SKAKELS
KAROO DORPE
Die hart en siel van die Karoo is gesentreer in sy dorpe. Die Karoo se belangrikste ekonomiese aktiwiteit is landbou. Aangesien plase oor die algemeen groot is (5000+ hektaar), is die dorpe relatief ver van mekaar.

Meeste Karoo dorpe is gestig om te voorsien in die geloofs vereistes van die groeiende plaas gemeenskappe gedurende die middel tot laat 1800's. Gevolglik is feitlik elke dorp se fokuspunt die Nederduits Gereformeerde kerk, gewoonlik in Kerkstraat.

Aktiwiteite in die dorp word grotendeels bepaal deur die behoeftes van die plaaslike boerdery gemeenskap.

Weer in die Karoo is redelik voorspelbaar. Warm en droog in die somer en koud in die winter. Gemiddelde temperature (gemeet oor 12 maande) is ongeveer 30grade. Nagte is koel tot baie koud in die winter wanneer sneeu redelik algemeen voorkom.



Ons lys elke Karoo dorp en voorsien reeds meer inligting van sommige dorpe. Ons gee ook 'n aanduiding van wat u in en om elke dorp kan sien en doen. Hierdie inligting sal oor tyd aangepas en op uitgebrei word. Op hierdie stadium is ons definisie van 'n dorp 'n gemeenskap met 'n eie poskantoor en unieke poskode. Dit kan later uitgebrei word. Meer fotos sal ook in tyd verskyn.

Matjiesfontein Loxton Fraserburg Victoria West Sutherland Middelburg Merweville