| karooinfo.com |
Meer inligting en fotos sal binnekort op hierdie bladsy geplaas word HOE OM DAAR TE KOM (GPS: 32 29s 24 04o) Vanaf Beaufort Wes, volg die R61 na Aberdeen. Vanaf Graaff-Reinet, volg die N9(suid) na Aberdeen. GESKIEDENIS Die dorp is in 1855 op die plaas Brakkefontein uitgelê vir die groeiende gemeenskap lidmate van die NG Kerk. Word in 1858 'n munisipaliteit. WAAR KOM DIE NAAM VANDAAN Vernoem na Aberdeen in Skotland, die geboortedorp van die bekende NG Predikant van Graaff-Reinet, Ds Andrew Murray. BEVOLKING INTERESSANTE PLEKKE WAT OM TE SIEN EN DOEN AKKOMMODASIE TOERISME KANTOOR BUURDORPE Beaufort West 148km Graaff Reinet 55km Willowmore 91km |