karooinfo.com

KarooInfo.com

  TUISBLAD
  AGTERGROND / KAART
  KAROO DORPE
  - Aberdeen
  - Beaufort-Wes
  - Brandvlei
  - Britstown
  - Calitzdorp
  - Calvinia
  - Carnarvon
  - Colesberg
  - Cradock
  - De Aar
  - Fraserburg
  - Graaff-Reinet
  - Hanover
  - Hofmeyer
  - Hopetown
  - Ladismith
  - Laingsburg
  - Leeu Gamka
  - Loxton
  - Matjiesfontein
  - Merweville
  - Middelburg
  - Murraysburg
  - Nelspoort
  - Nieu Bethesda
  - Noupoort
  - Oudtshoorn
  - Philipstown
  - Prieska
  - Prince Albert
  - Prince Albert Road
  - Richmond
  - Rietbron
  - Strydenburg
  - Sutherland
  - Touwsrivier
  - Van Wyksvlei
  - Victoria-Wes
  - Vosburg
  - Williston
  - Willowmore
  WAT OM TE SIEN EN DOEN
  WAAR OM TE BLY
  FAUNA & FLORA
  LANDBOU EN NYWERHEID
  BEGELEIDE TOERE
  KONTAK ONS / SKAKELS
CARNARVON

Meer inligting en fotos sal binnekort op hierdie bladsy geplaas word


HOE OM DAAR TE KOM
(GPS: 30 57s 22 08o)
Vanaf Kaapstad, volg die N1 noordwaarts verby Beaufort-Wes. By Drie Susters, draai in die rigting van Victoria-Wes van waar die pad na Carnarvon duidelik gemerk is.

GESKIEDENIS
Rynse sendelinge het hier onder die plaaslike Khoisan inwoners begin werk en 'n sendingstasie gestig op die plaas Scietfontein. Nog 'n sendingstasie is ook gevestig op Harmsfontein, verder oos. Hierdie het later ontwikkel in 'n dorp wat uitgelê is in 1860. Carnarvon kry 'n eie munisipaliteit in 1882.

Die dorp se posisie aan die suidekant van die Kareeberge was idiaal geleë op die handelsroetes van ouds, en was dit ook gewild onder vroeë handelaars en ontdekkingsreisigers.

Vandag is Carnarvon steeds 'n besige landbou sentrum en 'n belangrike skaapboerdery distrik.

WAAR KOM DIE NAAM VANDAAN
Oorspronklik bekend as Harmsfontein en ook Schietfontein. In 1874 is dit vernoem na die Britse Koloniale Sekretaris, die Hertog van Carnarvon (1831-1890).

BEVOLKING


INTERESSANTE PLEKKE
Museum
Aantal historiese geboue
Korbeel huise
Verskeie plekke waar San rotskuns voorkom
Oukraal - Kuns en handwerk
Boere oorlog tekens en oorblyfsels

WAT OM TE SIEN EN DOEN
Carnavon Natuurreservaat
Skilpad reservaat
Wandelpaaie
Jag
4x4 Roetes

AKKOMMODASIE
  • Sien "Waar om te bly"

    TOERISME KANTOOR


    BUURDORPE
    Williston 147km
    Van Wyksvlei 82km
    Vosburg 86km
    Loxton 63km
    Victoria-Wes 144km