karooinfo.com

KarooInfo.com

  TUISBLAD
  AGTERGROND / KAART
  KAROO DORPE
  - Aberdeen
  - Beaufort-Wes
  - Brandvlei
  - Britstown
  - Calitzdorp
  - Calvinia
  - Carnarvon
  - Colesberg
  - Cradock
  - De Aar
  - Fraserburg
  - Graaff-Reinet
  - Hanover
  - Hofmeyer
  - Hopetown
  - Ladismith
  - Laingsburg
  - Leeu Gamka
  - Loxton
  - Matjiesfontein
  - Merweville
  - Middelburg
  - Murraysburg
  - Nelspoort
  - Nieu Bethesda
  - Noupoort
  - Oudtshoorn
  - Philipstown
  - Prieska
  - Prince Albert
  - Prince Albert Road
  - Richmond
  - Rietbron
  - Strydenburg
  - Sutherland
  - Touwsrivier
  - Van Wyksvlei
  - Victoria-Wes
  - Vosburg
  - Williston
  - Willowmore
  WAT OM TE SIEN EN DOEN
  WAAR OM TE BLY
  FAUNA & FLORA
  LANDBOU EN NYWERHEID
  BEGELEIDE TOERE
  KONTAK ONS / SKAKELS
COLESBERG

Colesberg Colesberg Landskap Colesberg

HOE OM DAAR TE KOM
(GPS: 30 44s 25 06o)
Vanaf Kaapstad, volg die N1 noordwaarts. Colesberg is ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Pretoria.

GESKIEDENIS
Die gebied is aanvanklik bewoon deur San of Boesmans. Later het trekboere hier gevestig en nog later, teen 1814, sendelinge. Twee sendingstasies het aktief onder die San gewerk en dit het gelei daartoe dat ongeveer 1700 boesmans in die omgewing saamgetrek het. Die trekboere het groot veeverliese gely en later 'n versoek gerig die owerhede om hul veiligheid te waarborg. In 1818 het die regering die sendingstasies gesluit en verdere sendingwerk in die omgewing verbied.

In 1830 het die owerhede grond aan die NG Kerk toegestaan en 'n dorp is gebore.

Colesberg het heelwat aksie beleef tydens die Boereoorlog. 'n Aantal monumente en Grafte van beide Boere en Britse soldate vertel steeds die verhaal.

WAAR KOM DIE NAAM VANDAAN
Oorspronklik bekend as Toverberg, vernoem na 'n nabygeleë koppie. Later vernoem na Sir Galbraith Lowry Cole (1772-1842), Goewerneur van die Kaap van 1828 tot 1833.

BEVOLKING


INTERESSANTE PLEKKE
Museum
Aantal historiese geboue
Boere oorlog tekens en oorblyfsels

WHAT TO DO AND SEE
Wandel roetes in dorp (reel met museum)
Boere oorlog tekens en oorblyfsels
Doornkloof Natuurreservaat
Wandelpaaie
Bergfiets roetes
Voëlkyk
Watersport op die Oranjerivier, Vanderkloof en Gariep Damme

AKKOMMODASIE
  • Sien "Waar om te bly"

    TOERISME KANTOOR
    Tel: 051 753 0678 Fax: 051 753 7574


    BUURDORPE
    Hanover 74km
    Philipstown 77km
    Noupoort 53km

    Hoofstraat, Colesberg Colesberg Colesberg Almal weet 'n berg is 'n berg? Oorlogsgrafte - Colesberg