karooinfo.com

KarooInfo.com

  TUISBLAD
  AGTERGROND / KAART
  KAROO DORPE
  - Aberdeen
  - Beaufort-Wes
  - Brandvlei
  - Britstown
  - Calitzdorp
  - Calvinia
  - Carnarvon
  - Colesberg
  - Cradock
  - De Aar
  - Fraserburg
  - Graaff-Reinet
  - Hanover
  - Hofmeyer
  - Hopetown
  - Ladismith
  - Laingsburg
  - Leeu Gamka
  - Loxton
  - Matjiesfontein
  - Merweville
  - Middelburg
  - Murraysburg
  - Nelspoort
  - Nieu Bethesda
  - Noupoort
  - Oudtshoorn
  - Philipstown
  - Prieska
  - Prince Albert
  - Prince Albert Road
  - Richmond
  - Rietbron
  - Strydenburg
  - Sutherland
  - Touwsrivier
  - Van Wyksvlei
  - Victoria-Wes
  - Vosburg
  - Williston
  - Willowmore
  WAT OM TE SIEN EN DOEN
  WAAR OM TE BLY
  FAUNA & FLORA
  LANDBOU EN NYWERHEID
  BEGELEIDE TOERE
  KONTAK ONS / SKAKELS
CRADOCK

Cradock Landmerk 'Eierklip' - bekende rotsformasie naby Cradock

HOE OM DAAR TE KOM
(GPS: 32 11s 25 37o)
Geleë op die N10 nasionale pad sowat 260km noord van Port Elizabeth.

GESKIEDENIS
Teen ongeveer 1770 het Europese setlaars in hierdie omgewing vir die eerste keer in aanraking gekom met die plaaslike bevolking. Beide die Europeërs asook die Xhosa het beeste beskou as rykdom en was weiding belangrik vir almal.

Teen 1813 is 'n buitepos geskep op die plaas Buffelskloof. Teen 1814 was die Visrivier beskou as die oosgrens van die Kaapkolonie en het Sir John Cradock besluit om 'n aantal forte langs die Visrivier op te rig om die Xhosa aan die oostekant van die rivier te hou. Dit het gelei tot heelwat konflik en selfs grens oorloë. Meeste van die konflik het na die suide plaasgevind en het die dorp nooit enige aksie beleef nie.

Baie van die 1820 Britse setlaars het in Cradock 'n tuiste gevind.

Vandag is Cradock steeds 'n besige dorp en die omgewing bekend vir wol en bokhaar produksie.

WAAR KOM DIE NAAM VANDAAN
Dit is vernoem na Sir John Francis Cradock (1762-1839), die Goewerneur van die Kaap vanaf 1811 tot 1814.

BEVOLKING


INTERESSANTE PLEKKE
Aantal historiese geboue

WAT OM TE SIEN EN DOEN
Jaarlikse Visrivier Kano Marathon
Bergkwagga Nasionale Park
Jag

AKKOMMODASIE
  • Sien "Waar om te bly"

    TOERISME KANTOOR
    Tel: 048 881 2383 Fax: 048 881 1421


    BUURDORPE
    Graaff-Reinet 137km
    Middelburg 98km