karooinfo.com

KarooInfo.com

  TUISBLAD
  AGTERGROND / KAART
  KAROO DORPE
  - Aberdeen
  - Beaufort-Wes
  - Brandvlei
  - Britstown
  - Calitzdorp
  - Calvinia
  - Carnarvon
  - Colesberg
  - Cradock
  - De Aar
  - Fraserburg
  - Graaff-Reinet
  - Hanover
  - Hofmeyer
  - Hopetown
  - Ladismith
  - Laingsburg
  - Leeu Gamka
  - Loxton
  - Matjiesfontein
  - Merweville
  - Middelburg
  - Murraysburg
  - Nelspoort
  - Nieu Bethesda
  - Noupoort
  - Oudtshoorn
  - Philipstown
  - Prieska
  - Prince Albert
  - Prince Albert Road
  - Richmond
  - Rietbron
  - Strydenburg
  - Sutherland
  - Touwsrivier
  - Van Wyksvlei
  - Victoria-Wes
  - Vosburg
  - Williston
  - Willowmore
  WAT OM TE SIEN EN DOEN
  WAAR OM TE BLY
  FAUNA & FLORA
  LANDBOU EN NYWERHEID
  BEGELEIDE TOERE
  KONTAK ONS / SKAKELS
DE AAR

Meer inligting en fotos sal binnekort op hierdie bladsy geplaas word


HOE OM DAAR TE KOM
(GPS: 30 09S 24 01E)
Vanaf Beaufort Wes, reis noordwaarts op die N1. Net buite Hanover is 'n duidelik gemerkte afrit op die N10 na De Aar.

GESKIEDENIS
In 1839 is 'n plaas toegeken aan ene Jan Gabriel Vermeulen. 'n Dorp het ontwikkel wat formeel in 1902 uitgeê is.

De Aar kry 'n munisipaliteit in 1904. Teen 1914 is 'n spoorlyn na Namibië in rekordtyd hier gelê.

Op een stadium het De Aar gespog met die tweede grootste spoorweg aansluiting asook die tweede grootste pos sentrum in Suid Afrika.

WAAR KOM DIE NAAM VANDAAN
'n Ondergrondse wateraar was die rede waarom die oorspronklike plaas die naam gekry het. Die dorp is na die plaas vernoem.

BEVOLKING


INTERESSANTE PLEKKE


WAT OM TE SIEN EN DOEN


AKKOMMODASIE
  • Sien "Waar om te bly"

    TOERISME KANTOOR


    BUURDORPE
    Kenhardt 142km
    Calvinia 150km
    Carnarvon 229km
    Williston 128km