karooinfo.com

KarooInfo.com

  TUISBLAD
  AGTERGROND / KAART
  KAROO DORPE
  - Aberdeen
  - Beaufort-Wes
  - Brandvlei
  - Britstown
  - Calitzdorp
  - Calvinia
  - Carnarvon
  - Colesberg
  - Cradock
  - De Aar
  - Fraserburg
  - Graaff-Reinet
  - Hanover
  - Hofmeyer
  - Hopetown
  - Ladismith
  - Laingsburg
  - Leeu Gamka
  - Loxton
  - Matjiesfontein
  - Merweville
  - Middelburg
  - Murraysburg
  - Nelspoort
  - Nieu Bethesda
  - Noupoort
  - Oudtshoorn
  - Philipstown
  - Prieska
  - Prince Albert
  - Prince Albert Road
  - Richmond
  - Rietbron
  - Strydenburg
  - Sutherland
  - Touwsrivier
  - Van Wyksvlei
  - Victoria-Wes
  - Vosburg
  - Williston
  - Willowmore
  WAT OM TE SIEN EN DOEN
  WAAR OM TE BLY
  FAUNA & FLORA
  LANDBOU EN NYWERHEID
  BEGELEIDE TOERE
  KONTAK ONS / SKAKELS
GRAAFF-REINET

Meer inligting en fotos sal binnekort op hierdie bladsy geplaas word


HOE OM DAAR TE KOM
(GPS: 32 15s 24 33o)
Vanaf Kaapstad, volg die N1 nasionale pad tot in Beaufort-Wes. Daar word die afdraai op die R61 oor Aberdeen duidelik aangedui.

GESKIEDENIS
"De wijdgelegen Colonie van Graaf-Rijnet" is in 1786 gestig. Op daardie stadium het die distrik 'n groot gedeelte van wat vandag bekend is as die Ooskaap ingesluit en was die vierde distrik in Suid-Afrika van die tyd. Die Drostdy is gebou as setel van die plaaslike regering.

Graaff-Reinet het vier veranderinge in regering beleef, insluitende die selfverklaarde 'Republiek van Graaff-Reinet' en by tye was dit die fokuspunt van politieke spanning asook grensoorloë langs die oosgrens.

Graaff-Reinet was een van die afspringplekke van die Groot Trek van die 1830's.

Reeds vanaf die 1700's was Graaff-Reinet 'n besige handelsentrum. Teen 1865 was daar 64 erkende openbare uitspanplekke vir die groot aantal ossewaens, beeste en perde wat die dorp besoek het.

Vandag is Graaff-Reinet steeds 'n besige sentrum, bekend vir skaapboerdery en die bewaring van ons kultuur erfenis.

WAAR KOM DIE NAAM VANDAAN
Vernoem na Cornelis van de Graaff, Goewerneur van die Kaap vanaf 1785 tot 1791, asook sy vrou Cornelia Reinet.
Dit is een van slegs twee Suid-Afrikaanse dorpe wat na Hollandse goewerneurs vernoem is.

BEVOLKING


INTERESSANTE PLEKKE
Drostdy
Aantal historiese geboue

WAT OM TE SIEN EN DOEN
Vallei van verlatenheid
Natuurskoon van die Kamdeboo ('Groen Vallei')

AKKOMMODASIE
  • Sien "Waar om te bly"

    TOERISME KANTOOR
    Tel: 049 892 4248 Fax: 049 892 3577
  • e-Pos

    BUURDORPE
    Aberdeen 55km
    Beaufort-Wes 210km
    Willowmore 179km
    Murraysburg 134km
    Nieu Bethesda 54km
    Cradock 137km