| karooinfo.com |
Meer inligting en fotos sal binnekort op hierdie bladsy geplaas word HOE OM DAAR TE KOM (GPS: 31 28s 22 22o) Sowat 3km noord van Beaufort Wes word roete R381 na Loxton oor die Molteno Pas duidelik aangedui. GESKIEDENIS Hierdie dorp, in 'n baie belangrike wol produserende gebied, is in 1899 gevestig op die plaas Phezantefontein. Verkry in 1905 munisipale status. WAAR KOM DIE NAAM VANDAAN Vernoem na die eienaar van die plaas waar die dorp gevestig is, ene AE Loxton. BEVOLKING INTERESSANTE PLEKKE WAT OM TE SIEN EN DOEN AKKOMMODASIE TOERISME KANTOOR BUURDORPE Carnarvon 63km Victoria West 81km Beaufort West 113km Fraserburg 103km |