| karooinfo.com |
HOE OM DAAR TE KOM (GPS: 33 13s 20 35o) Langs die N1, sowat 230km noord-oos van Kaapstad. GESKIEDENIS In 1883 gestig deur ene James Logan. WAAR KOM DIE NAAM VANDAAN Die Khoisan het matte gevleg wat gebruik was in die bou van hutte. 'n Rietsoort 'Matjiesgoed' (Cyperus textilis) het volop hier voorgekom. BEVOLKING INTERESSANTE PLEKKE Historiese hotel in Victoriaanse styl Nabygeleë oorlog gedenkteken en grafte WAT OM TE SIEN EN DOEN AKKOMMODASIE TOERISME KANTOOR BUURDORPE Sutherland 119km Laingsburg 27km Touwsrivier 55km
|