| karooinfo.com |
Meer inligting en fotos sal binnekort op hierdie bladsy geplaas word HOE OM DAAR TE KOM (GPS: 31 29s 25 01o) Geleë langs die N9 tussen Graaff Reinet en Colesberg. Kan vanaf die N1 bereik word met duidelik gemerkte afdraaie by Hanover en Colesberg. GESKIEDENIS Middelburg het tot stand gekom as gevolg van die behoefte aan 'n kerk. Plaaslike inwoners glo dat hul dorp in die middel van die mooiste deel van die Karoo is. Die dorp is wel geleë bokant sterk ondergrondse water en is 'n ware groen oase op u tog deur die Karoo. WAAR KOM DIE NAAM VANDAAN Word Middelburg genoem omdat dit feitlik ewe ver geleë is vanaf Cradock, Colesberg, Steynsburg en Richmond. BEVOLKING INTERESSANTE PLEKKE Verskeie plekke waar San rotskuns voorkom Grootfontein Landboukollege Historiese geboue Boere oorlog tekens en oorblyfsels WAT OM TE SIEN EN TE DOEN Jaarlikse Landbouskou Wandelpaaie Rotsklim Voël en Wild besigtiging Jag Bergfiets roetes Perdry roetes AKKOMMODASIE TOERISME KANTOOR Tel/Fax: 049 842 2188 BUURDORPE Richmond 108km Hanover 93km Noupoort 40km Colesberg 93km Cradock 98km Graaff Reinet 105km |