| karooinfo.com |
Meer inligting en fotos sal binnekort op hierdie bladsy geplaas word HOE OM DAAR TE KOM (GPS: 31 52s 24 33o) Sowat 50km noord van Graaff-Reinet. GESKIEDENIS Gestig as sendingstasie in 1875. Word in 1886 'n munisipaliteit. WAAR KOM DIE NAAM VANDAAN Die naam is van Bybelse herkoms en beteken "plek van lopende water" (Johannes 5:2-4) BEVOLKING INTERESSANTE PLEKKE Uilhuis museum WAT OM TE SIEN EN DOEN AKKOMMODASIE TOERISME KANTOOR BUURDORPE Graaff Reinet 54km Middelburg 83km |