| karooinfo.com |
Meer inligting en fotos sal binnekort op hierdie bladsy geplaas word HOE OM DAAR TE KOM (GPS: 31 11s 24 57o) Op die N9 tussen Middelburg en Colesberg. GESKIEDENIS Uitgelê op die plaas Caroluspoort. Word in 1942 'n munisipaliteit. WAAR KOM DIE NAAM VANDAAN Die naam verwys na 'n nou poort in die Carltonberg, sowat 25km na die weste van die dorp. BEVOLKING INTERESSANTE PLEKKE WAT OM TE SIEN EN DOEN AKKOMMODASIE TOERISME KANTOOR BUURDORPE Colesberg 54km Hanover 55km Middelburg 40km |