| karooinfo.com |
Meer inligting en fotos sal binnekort op hierdie bladsy geplaas word HOE OM DAAR TE KOM (GPS: 30 26s 24 28o) Vanaf Hanover volg die R389 na Philipstown. GESKIEDENIS Word in 1863 op die plaas Rietfontein uitgelê en word in 1876 'n munisipaliteit. WAAR KOM DIE NAAM VANDAAN Vernoem na Sir Philip Edmond Wodehouse (1811-1887), Goewerneur van die Kaap vanaf 1861 tot 1870. BEVOLKING INTERESSANTE PLEKKE WAT OM TE SIEN EN DOEN AKKOMMODASIE TOERISME KANTOOR BUURDORPE De Aar 60km Hanover 61km Colesberg 77km |