| karooinfo.com |
HOE OM DAAR TE KOM (GPS: 32 45s 20 40o) Vanaf Kaapstad, volg die N1 noordwaarts vir ongeveer 230km. By Matjiesfontein, draai af na Sutherland op die R354. GESKIEDENIS Die eerste trekboere het ongeveer 1750 in die omgewing gevestig. Teen 1855 is 'n dorp gestig op die plaas De List en die eerste kerk word gebou. Teen 1872 was daar reeds 19 huise. Verkry in 1884 munisipale status. Vandag is Sutherland waarskynlik bekend net vir sye lae temperature en die nabygeleë Sterrewag. WAAR KOM DIE NAAM VANDAAN? Vernoem na die bekende geestelike van Worcester, Ds Henry Sutherland(1790-1879). BEVOLKING 2,000 INTERESSANTE PLEKKE Aantal historiese geboue Sterrewag WAT OM TE SIEN EN DOEN Interessante graniet messelwerk in 'n aantal geboue Grafte wat dateer uit die Boereoorlog Jag Voëlkyk Wandelpaaie Hangsweef 4x4 roetes AKKOMMODASIE TOERISME KANTOOR Tel/Fax: 023 571 1265 BUURDORPE Matjiesfontein 79km Fraserburg 113km Williston 170km Merweville Middelpos 82km
|