| karooinfo.com |
Meer inligting en fotos sal binnekort op hierdie bladsy geplaas word HOE OM DAAR TE KOM (GPS: 33 20s 20 02o) Op die N1 tussen Worcester en Matjiesfontein. GESKIEDENIS Uitgelê langs die spoorwegstasie wat in 1877 opgerig is. Word so onlangs as 1962 'n munisipaliteit. WAAR KOM DIE NAAM VANDAAN Oorspronklik bekend as Montagu Road. In 1883 verander na Touwsrivier na die rivier wat hier verbyvloei. BEVOLKING INTERESSANTE PLEKKE WAT OM TE SIEN EN DOEN AKKOMMODASIE TOERISME KANTOOR BUURDORPE Ceres 81km Matjiesfontein 55km Worcester 77km |