| karooinfo.com |
HOE OM DAAR TE KOM (GPS: 31 24s 23 07o) Vanaf Beaufort-Wes, volg die N1 noordwaarts. Na 77km, draai links op die N12 wat deur Victria-Wes gaan. GESKIEDENIS Die dorp is gevestig as 'n kerksetrum in 1843 op die plaas Zeekoegat. Die eerste erwe is in 1850 verkoop. Teen 1856 is die eerste Bank gestig en in 1876 het die eerste kopie van die "Victoria West Messanger" verskyn. Gedurende die diamand stormloop van die 1880's was Victoria-Wes 'n gewilde halfwegstasie. Vandag is dit een van die mooier Karoodorpe wat hoofsaaklik staatmaak op skaapboerdery in die omgewing. WAAR KOM DIE NAAM VANDAAN In 1844 Victoria genoem ter ere van Victoria(1819-1901) die Britse koningin vanaf 1837 tot 1901. In 1855 word die naam verander na Victoria-Wes om verwarring met Victoria-Oos te voorkom. BEVOLKING INTERESSANTE PLEKKE Museum Aantal historiese geboue Apollo Teater WAT OM TE SIEN EN DOEN Wandel deur die dorp Jag Victoria-Wes Natuur Reservaat AKKOMMODASIE TOERISME KANTOOR BUURDORPE Loxton 81km Britstown 111km Richmond 90km Beaufort-Wes 140km |