| karooinfo.com |
HOE OM DAAR TE KOM (GPS: 31 21s 20 55o) Op die roete vanaf Calvinia na Victoria-Wes (R63). Ongeveer halfpad tussen Calvinia en Carnarvon. GESKIEDENIS Op 10 Julie 1768 het ene Johan Abraham Nel van Stellenbosch by 'n fontein naby die Sakrivier 'n Amandelboom geplant ter ere aan sy pasgebore seun. Hierdie boom wat baie groot geword het en was 'n baken in hierdie boomlose streek van die Kareeberge. In 1845 het Johann Heinrich Lutz vanaf Switzerland die 'Amandelboom' sendingstasie hier gevestig. Die distrik het amptelike erkenning gekry in 1926 en beslaan 'n gebied van 13,000 km2 WAAR KOM DIE NAAM VANDAAN Oorspronklik bekend as Amandelboom, vernoem na die sendingstasie. In 1919 word die naam verander na Williston, ter ere van die Britse Koloniale Sekretaris, Kolonel H Willis. BEVOLKING INTERESSANTE PLEKKE Sandsteen volkskuns roete Singende heuwels Zakrivier wildernes roete WAT OM TE SIEN EN DOEN Korbeel huise Williston Kokerboom woud Unieke sandsteen grafstene Rivier konyn Voëlkyk AKKOMMODASIE TOURISME KANTOOR BUURDORPE Fraserburg 93km Calvinia 129km Carnarvon 147km |