| karooinfo.com |
Meer inligting en fotos sal binnekort op hierdie bladsy geplaas word HOE OM DAAR TE KOM (GPS: 33 17s 23 30o) Vanaf Oudtshoorn, volg die R341 via De Rust na Willowmore. Vanaf Graaff-Reinet volg die N9 suidwaarts na Willowmore oor Aberdeen. GESKIEDENIS Uitgelê op die plaas Willow in 1862. Die eerste erwe is in 1862 verkoop en die kerk word in 1863 gevestig. WAAR KOM DIE NAAM VANDAAN Verskei vorme van die naam is tot 1890 gebruik soos Willow-Moore en Willowmoore. Slegs Willowmore sediertdien gebruik. Vernoem na die plaas Willow en die eienaar, William Joseph Moore. BEVOLKING INTERESSANTE PLEKKE WAT OM TE SIEN EN DOEN AKKOMMODASIE TOERISME KANTOOR BUURDORPE Aberdeen 125km Oudtshoorn 146km |