| karooinfo.com |
|
So baie om te sien! So min tyd! Dit is onmootlik om in hierdie lys alles te noem wat in die Karoo gesien kan word of gedoen kan word. Vir die oomblik gee ons slegs besonderhede van sommige van die groter attraksies. Daar word ook inligting ingesluit van enkele "spesiale plekke" op die bladsy van die naaste dorp in die 'Karoo Dorpe' afdeling. Ons onderneem om hierdie lys gereeld aan te pas.
|
|
|