karooinfo.com

KarooInfo.com

  TUISBLAD
  AGTERGROND / KAART
  KAROO DORPE
  WAT OM TE SIEN EN DOEN
  - Karoo Botaniese Tuin
  - Karoo Nasionale Park
  - Tankwa Karoo Nasionale Park
  - Bergkwagga Nasionale Park
  - SA Astronomiese Observatorium
  WAAR OM TE BLY
  FAUNA & FLORA
  LANDBOU EN NYWERHEID
  BEGELEIDE TOERE
  KONTAK ONS / SKAKELS
BERGKWAGGA NASIONALE PARK

Bergkwagga NP Landskap Bergkwaggas Bergkwaggas

KONTAK BESONDERHEDE
Tel: 048 881 2427 Fax: 048 881 3943
  • Webblad


    HOE OM DAAR TE KOM
    12km buite die Karoodorp Cradock. Sowat 280km vanaf Port Elizabeth (en lughawe) en 800km vanaf Kaapstad.

    BESONDERHEDE
    Die Bergkwagga is een van die węreld se bedriegste groot soogdeur. Op die oomblik is daar net sowat 350.

    Die park het in 1937 tot stand gekom om die Bergkwagga te beskerm van uitwissing.

    'n Klein aantal ander diere is ook in die park te sien. Swart Renosters en Buffels is ook weer hier vrygelaat.

    WAT OM TE SIEN EN DOEN
    Wandelpaaie
    Wildritte (dag en nag)
    4x4 roete

    TOEGANGS URE
    1 Oktober to 31 Maart: 07:00 - 19:00
    1 April to 30 September: 07:00 - 18:00

    AKKOMMODASIE
    Doornhoek historiese plaaswoning
    4-bed familie eenhede
    Restaurant en winkel
    Konferensie fasiliteite

    BESPREKINGS
    Tel: 012 428 9111 Fax: 012 343 0905
  • e-Pos