karooinfo.com

KarooInfo.com

  TUISBLAD
  AGTERGROND / KAART
  KAROO DORPE
  WAT OM TE SIEN EN DOEN
  - Karoo Botaniese Tuin
  - Karoo Nasionale Park
  - Tankwa Karoo Nasionale Park
  - Bergkwagga Nasionale Park
  - SA Astronomiese Observatorium
  WAAR OM TE BLY
  FAUNA & FLORA
  LANDBOU EN NYWERHEID
  BEGELEIDE TOERE
  KONTAK ONS / SKAKELS
SA ASTRONOMIESE OBSERVATORIUM

SAAO SAAO komplex, Sutherland SAAO teleskoop, Sutherland

KONTAK BESONDERHEDE
Tel: 023 571 1205 Fax: 023 571 1413
  • e-Pos
  • S A Astronomiese Observatorium
  • South African Large Telescope (SALT)

    HOE OM DAAR TE KOM
    Vanaf Kaapstad, volg die N1 noordwaarts vir ongeveer 230km. By Matjiesfontein, draai af na Sutherland op die R354.
    Die observatorium is sowat 12km buite Sutherland op die pad na Fraserburg.

    BESONDERHEDE
    Sedert die 1970' word 'n indrukwekkende observatorium bedryf net buite Sutherland. Op 'n hoogte van 1760 meter bo seevlak (200m hoër as die dorp) benut dit die skoon onbesoedelde lug van die Karoo vir 'n aantal optiese en infra-rooi teleskope om die nagruim dop te hou.

    Die terrein is ook deesdae die tuiste van SALT (South African Large Telescope), 'n 11 meter teleskoop, die grootste in die suidelike halfrond.

    TOEGANGSTYE
    Slegs per afspraak