WAAR OM TE BLY
Daar is 'n verskeidenhed van akkommodasie beskikbaar in elke dorp en ook op 'n groot aantal plase. Die tipe van
akkommodasie wissel van hotelle na gaste huise na selfhelp behuising na kampeertereine. Al die instansies wat ons hier
noem het een ding in gemeen: Warm, Hartlike Karoo Gasvryheid.
Ons gee detail van 'n klein groepie van hierdie instansies. Elkeen kan in eie reg beskou word as 'n bestemming en
nie slegs 'n plek om te oornag nie. Ons het elke instansie persoonlik besoek en elkeen kan aanbeveel word. Vir u gerief
word die instansies se direkte kontak besonderhede verstrek.
(Kontak besonderhede was korrek ten tye van publikasie maar kan verander sonder kennisgewing)