| Karoo Akkommodasie |
| Ko-Ka Tsara Boskamp - Beaufort Wes |
|
WAAR IS DIT 7km noord van Beaufort Wes HOE KOM EK DAAR Volg die N1 noord vanaf Beaufort Wes. Draai af na Loxton/Carnarvon 2km buite dorp. Afdraai na Ko-Ka Tsara aan voet van Molteno Pass. KONTAK BESONDERHEDE Tel: 023 415 2753 / 414 3313 Fax: 023 416 1667 HERBERGIER AKKOMMODASIE 7 Luukse eenhede - elkeen slaap 4 ETES Ontbyt ingesluit Ander etes kan gereel worrd ANDER INLIGTING Privaat Natuurreservaat Wildbesigtiging kan gereel word Wandelpaaie 20 verskillende boksoorte Verskeie ander kleinwild en voël spesies
|