Karoo Akkommodasie
Traveller's Joy - Colesberg

TERUG NA:
  WAAR OM TE BLY
  KAROO DORPE
  karooinfo.com TUISBLAD

WAAR IS DIT
Ventershoekstraat 17
Colesberg

HOE KOM EK DAAR
Colesberg is sowat halfpad tussen Kaapstad en Pretoria.
Draai van die hoofpad af en ry deur die dorp. Travellers Joy is reg langs die pad, meer na die suidekant van die dorp.

KONTAK BESONDERHEDE
Tel: 051-753 1160
  • Webblad webblad
  • e-Pos

    HERBERGIER
    Cathy & Carl Gronum

    AKKOMMODASIE
    1 Selfsorg eenheid, ten volle toegerus, en-suite - slaap 3 of 4
    1 Familie kamer, en-suite - slaap 3 of 4
    2 Dubbel kamers, en-suite - slaap 2

    ETES
    Daar is Restaurante naby die gastehuis.
    Braaipakke kan gereel word.

    ANDER INLIGTING
    Braai fasiliteite beskikbaar.
    Kamers toegerus met TV en Lugversorging.
    Veilige parkering op perseel.


    Gastehuis in historiese gebou Tipiese kamer in gastehuis Een van die en-suite badkamers Tuin van Travellers Joy