| Karoo Akkommodasie |
| Koup Gastehuis - Merweville |
|
WAAR IS DIT Voortrekkerstraat, Merweville. HOE KOM EK DAAR Vanaf Beaufort Wes, volg die N1 in suidelike rigting. Afdraai na Merweville is duidelik gemerk by Prince Albert Rd. KONTAK BESONDERHEDE Tel: 023 501 4006 N/U: 023 501 4115 HERBERGIER Patries Muller AKKOMMODASIE 3-slaapkamer huis, ten volle toegerus, slaap 6 4 gaste kamers toegerus vir selfsorg - slaap 8 ETES Etes kan gereel word Eie restaurant - besprekings noodsaaklik. ANDER INLIGTING Beoek aan skaapplaas kan gereel word Jagters welkom Eie algemene handelaarswinkel op perseel.
|