| Karoo Akkommodasie |
| Onse Rus Gastehuis - Prince Albert |
|
WAAR IS DIT Kerkstraat 47, Prince Albert. HOE KOM EK DAAR Kerkstraat is die hoofstraat wat deur Prince Albert loop. U kan nie die statige grasdakwoning in die skadu van die reuse peperboom miskyk nie. KONTAK BESONDERHEDE Tel: 023 541 1380 Fax: 023 541 1064 HERBERGIER Gary & Lisa Smith AKKOMMODASIE Hoofgebou: 3 en-suite dubbelkamers Historiese Kothuis: 2 aparte en-suite dubbelkamers Al die kamers beskik oor buite ingange, is ten volle toegerus. ETES Volle Plaasontbyt ingesluit. Eie restaurant vir ligte etes. Ander restaurante binne loopafstand. ANDER INLIGTING Eerlikheidkroeg in elke kamer Eie swembad en Lapa. 3 ster gradering. Waardige finalis van die 2005 AA akkommodasie toekennings.
|