karooinfo.com

KarooInfo.com

  TUISBLAD
  AGTERGROND / KAART
  KAROO DORPE
  WAT OM TE SIEN EN DOEN
  WAAR OM TE BLY
  FAUNA & FLORA
  - Vetplant Karoo Bioom
  - Nama Karoo Bioom
  - Wildlewe in die Karoo
  - Oewerkonyn
  LANDBOU EN NYWERHEID
  BEGELEIDE TOERE
  KONTAK ONS / SKAKELS
FAUNA & FLORA
Die maklikste manier om 'n land se natuurlike erfenis te beskryf is op die basis van sistimatiese klasifikase van streke of biome. 'n Bioom kan verder definieer word as 'n bree ekologiese eenheid waarvan die natuurlike lewe relatiewe eenvormige plant en wildlewe bevat wat nou gekoppel is aan omgewings omstandighede, veral klimaat.

Die Amerikaanse 'Conservation International' identifiseer biodiversiteit "hotspots" as daardie gebiede waar meer as 1500 endemiese plante voorkom. In die Vetplant Karoo "hotspot" word minder as 2% beskerm in natuurlike veld terwyl die res geweldig oorbewei word.

Daar is nie soveel diere as plante in die Karoo nie, nogtans is daar 'n ryk en wye verskeidenheid van diere, voëls, insekte en reptiele, sommige waarvan net in die Karoo voorkom.



Meerkat - ' Suricata suricatta' Volstruis Klipkoggelmander Springbok - 'Antidorcas marsupialis' 'Felicia namaquana' kom voor in die Noordelike-, Bo-, Groot- and Tankwakaroo Kankerbos 'Sutherlandia frutescens' kom regdeur die Karoo voor 'Ornithogalum tenuifolium' kom voor in die Bo- en Grootkaroo 'Babiana hypogea' kom voor in die Groot- en Tankwakaroo