| karooinfo.com |
|
|
Soos verskeie ander toeroperateurs neem ons ook toergroepe na die Karoo. Ons toere verskil in dat ons hoofsaaklik fotografiese toere neem na bestemmings van u keuse. Vir u gerief plaas ons hier kontakbesonderhede van toer operateurs wat in die karoo opereer. |