| karooinfo.com |
|
WAAR ONS TOER Ons spesialiseer in fotografiese toere wat saamgestel word om in u besonderse behoeftes te voldoen. Ons bestemmings word bepaal deur u spesifieke behoeftes. WANNEER ONS TOER Ons toere word individueel saamgestel na gelang van u behoeftes. Ons toer wanneer u wil. ANDER INLIGTING Ons nooi u om ons te vergesel op 'n onvergeetlike toer deur die Karoo. Ons ontmoet die mense en geniet die natuurskoon van die landskap. Ons groepe is klein en ons tyd word dikteer deur beskikbare lig. Laat weet ons wie u is, wat u wil sien en wanneer. Ons sal u neem op daardie eenkeer in 'n leeftyd ondervinding deur die asemrowende Karoo, of waar in Suider-Afrika u ook al wil wees. KONTAK BESONDERHEDE Tel: 082 349 3700
|