karooinfo.com

KarooInfo.com

  TUISBLAD
  AGTERGROND / KAART
  KAROO DORPE
  WAT OM TE SIEN EN DOEN
  WAAR OM TE BLY
  FAUNA & FLORA
  LANDBOU EN NYWERHEID
  BEGELEIDE TOERE
  KONTAK ONS / SKAKELS
KONTAK BESONDERHEDE
  • Hierdie webtuiste word besit en bestuur deur:
  • FotoDigi
    Posbus 1078 Durbanville 7551
  • ePos na Webmeester
  • Versoek spesifieke of meer breedvoerige inligting.

    Indien u akkommodasie in die Karoo aanbied, of 'n besigheid in die Karoo bedryf, en u wil graag u onderneming in hierdie webtuiste genoem hê,
  • stuur volle besonderhede aan ons en ons sal reel dat iemand u besoek.

    ANDER INSTANSIES
    Verskeie ander instansies bied inligting aan oor die Karoo, sommige spesifiek ten opsigte van 'n bedryf of instansie, ander meer algemene inligting ten opsigte van 'n gebied of dorp. Vir u gerief verkaf ons ook die kontak besonderhede van toerisme kantore in die Karoo

    TOERISME KANTORE
  • e-Pos - Beaufort Wes Tel: 023 415 1488 Fax: 023 415 1487
  • e-Pos - Calitzdorp Tel: 044 213 3775 Fax: 044 213 3302
  • e-Pos - Colesberg Tel: 051 753 0678 Fax: 051 753 7574
  • e-Pos - Cradock Tel: 048 881 2383 Fax: 048 881 1421
  • e-Pos - Graaff Reinet Tel: 049 892 4248 Fax: 049 892 3577
  • e-Pos - Ladismith Tel/Fax: 028 551 1378
  • e-Pos - Laingsburg Tel/Fax: 028 551 1019
  • e-Pos - Middelburg Tel/Fax: 049 842 2188
  • e-Pos - Oudtshoorn Tel: 044 279 2532 Fax: 044 272 8226
  • e-Pos - Prince Albert Tel/Fax: 023 541 1366
  • e-Pos - Sutherland Tel/Fax: 023 571 1265
  • e-Pos - Noordkaap Toerisme


    Die volgende webtistes verteenwoordig ondernemings in die Karoo
  • Bo-Karoo Droë Vrugte - Droë vrugte uit die Karoo
  • Bo-Karoo Safaris - Toere en Safaris in die Bo Karoo
  • Sentrale Karoo Distriksraad - Die plaaslike owerheid van die Sentrale Karoo
  • Great Karoo.com - Meer van die Karoo
  • Karoo-Osche - Afslaers
  • Karoo Adventures - Die naam sê alles
  • Karoo Biking - BMW motorfietstoere
  • Karoo Biltong - Verspreiders uit die Karoo
  • Karoo Connections - Toere en Safaris
  • Karoo Experience - Reisdienste
  • Karoo Hoogland Munisipaliteit
  • Karoo Hotel - Steytlerville
  • Karoo River Rafting - Ja, selfs in die Karoo!!
  • Karoo Spring Water - Gebottelde water met die Karoo handelsnaam
  • Karoo Taxidermy
  • Karoo Tours
  • Karoo & Gariepdam Gastehuise
  • Karooheartland - Meer oor die sentrale Karoo
  • Karoopark Gastehuis
  • Klein Karoo Farms - Eiendomme
  • Klein Karoo Koop - Landbou kooperasie
  • Klein Karoo Toyota - Motorhandelaar
  • Kleinkaroo Wynroete - Die wynboere van die Klein Karoo
  • Koo Karoo B & B - Akkommodasie naby die Karoo
  • Nama Karoo Foundation

    Die volgende webtuistes verteenwoordig vriende van die Karoo in ander wêrelddele:
  • Karoo Design - British Designhouse
  • Karoo Design - German based Web design company
  • Karoo Genetics - Amerikaanse Dorper telers
  • Karoo GESOP - Franse optiese group
  • Karoo.co.uk - Britse gemeenskap internet diens
  • Metzeler MCE Karoo tyres - Bande so sterk as die naam wat dit dra

    Ander Vriende van die Karoo:
  • Die Hel - Meer oor Gamkaskloof
  • Kaapse Weskus - Alles oor die Weskus
    Alles oor Namakwaland
  • Roete 62 - Besoek Roete 62


    PRIVAATHEID
    Ons hier by karooinfo.com respekteer u privaatheid. Waar ons vir u kontak inligting sou vra is dit om aan u 'n diens te lewer.
    Ons gebruik nie u inligting vir enige ander redes nie. Ons verkoop of versprei ook nie u inligting aan ander instansies nie.


    VRYWARING
    Ons hier by karooinfo.com probeer om deur hierdie webtuiste akkurate inligting aan u te voorsien. Sover ons kennis strek was die inligting wat ons plaas korrek by tye van die publikasie hiervan. Ongelukkig het ons geen beheer oor sodanige inligting nie en mag dit verander sonder kennisgewing. Ons kan dus geen verantwoordelikheid aanvaar vir die akkuraatheid van die inligting nie. Ons kan ook geen verantwoordelikheid aanvaar vir enige verlies of skade wat volg op die gebruik van enige inligting geplaas op hierdie webtuiste nie. Ons stel voor dat u inligting verifieer voor gebruik.

    © KOPIEREG
    © Kopiereg op die ontwerp en inhoud van hierdie webtuiste behoort aan FotoDigi en/of karooinfo.com Geen inligting mag gekopieer of gebruik word op enige wyse sonder ons vooraf skriftelike toestemming nie.
    Waar gemeld word © kopiereg op fotos ook gehou deur FotoDigi en/of karooinfo.com en mag nie gebruik word sonder ons vooraf skriftelike toestemming nie. Afdrukke kan ook gekoop word. Kontak die webmeester vir besonderhede.